Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir julle geskryf oor dinge wat verkeerd is by julle. Ek het dit gedoen sodat ek nie sleg sal voel wanneer ek weer by julle kom nie. Julle moet onthou dat júlle die mense is wat vir mý bly moet maak. En ek is seker dat julle almal ook bly wil wees soos ek bly is.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:3 in konteks