Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 4:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is mense wat niks van God weet nie, mense wat self stories maak en vertel, stories wat niks beteken nie. Jy moenie na hulle stories luister nie. Jy moet oefen om God altyd beter te dien.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 4

Kyk 1 Timoteus 4:7 in konteks