Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 4:8 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer ’n mens jou liggaam oefen, dan help dit ’n bietjie. Maar wanneer ’n mens oefen om vir God beter te dien, dan help dit heeltemal, want God belowe om vir ’n mens die ewige lewe te gee, nou en in die tyd wat later kom.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 4

Kyk 1 Timoteus 4:8 in konteks