Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet aanhou om vir die gelowiges te sê hulle moet die dinge onthou wat ek nou vir jou geskryf het. Dan sal jy ’n goeie dienaar van Christus Jesus wees omdat jy aanhou om te luister na die boodskap oor die geloof wat jy geleer het. Die boodskap is waar, en jy het begin lewe soos jy geleer het.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 4

Kyk 1 Timoteus 4:6 in konteks