Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:4 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, God het ons eers baie goed getoets voordat Hy die goeie boodskap vir ons gegee het om dit vir julle te bring. Daarom, wanneer ons met julle praat, dan probeer ons nie om dinge te sê wat mense wil hê nie. Nee, ons probeer net sê wat God wil hê, want dit is God wat ons harte toets.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:4 in konteks