Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:5 Bybel vir Almal (ABA)

Julle weet baie goed: Ons het nooit probeer om vir julle mooi dinge te sê net sodat julle gelukkig moet voel nie. Ons het ook nie gemaak of ons baie goed is sodat julle vir ons geld moet gee nie. God weet ek praat die waarheid.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:5 in konteks