Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het vir julle geleer wat julle moet doen en ons het dit gedoen soos mense wat weet wat die waarheid is. Ons wou ook nie vir onsself iets kry of vir julle bedrieg nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:3 in konteks