Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:15 Bybel vir Almal (ABA)

Maar as die óngelowige man of vrou wil skei, dan moet julle nie vir hulle keer nie, want God wil hê daar moet vrede wees tussen ’n man en sy vrou. Niemand kan sê die gelowige man of vrou móét getroud bly nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:15 in konteks