Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:14 Bybel vir Almal (ABA)

Want omdat die ongelowige man getroud is met die gelowige vrou, sal hy miskien ook later aan God behoort. En omdat die ongelowige vrou getroud is met die gelowige man, sal sy miskien ook later aan God behoort. As dit nie so was nie, dan sou hulle kinders nie aan God behoort het nie, maar nou behoort hulle kinders aan God.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:14 in konteks