Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die gelowige vrou kan nie seker weet dat sy haar ongelowige man vir God sal kan red nie. En die gelowige man kan nie seker weet dat hy sy ongelowige vrou vir God sal kan red nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:16 in konteks