Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 2:14 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand wat lewe soos die mense van hierdie wêreld, wil nie die dinge van God se Gees hê nie, want hy dink dit is dom dinge. Hy kan dit nie verstaan nie omdat ’n mens dit geestelik moet verstaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 2

Kyk 1 Korintiërs 2:14 in konteks