Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 2:15 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand wat lewe soos die Gees van God wil hê, kan oor enige iets sê of dit reg of verkeerd is. Maar niemand anders kan sê of iemand wat lewe soos die Gees van God wil hê, reg of verkeerd is nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 2

Kyk 1 Korintiërs 2:15 in konteks