Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 2:13 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer ons oor die dinge van God praat, dan gebruik ons nie woorde wat slim mense vir ons geleer het nie, ons gebruik woorde wat God se Gees vir ons geleer het. En so verduidelik ons geestelike dinge vir mense wat die geestelike dinge kan verstaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 2

Kyk 1 Korintiërs 2:13 in konteks