Toe die Filistyne hom sien, het hulle hulle god geprys en gesê:“Ons god het ons vyand in ons mag oorgegee,ons vyand wat ons land verwoes het, hy wat so baie van ons doodgemaak het!”