Die leiers van die Filistyne het bymekaargekom om 'n groot offer te bring vir hulle god Dagon en om fees te vier. Hulle het gesê:“Ons god het ons vyand Simson in ons mag oorgegee.”