Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 16:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Filistyne lekker vrolik was, het hulle gesê: “Roep vir Simson dat hy ons kom vermaak.”Hulle het toe vir Simson uit die tronk laat kom, en hy het hulle vermaak. Hulle het hom tussen die tempelpilare laat staan,

Lees volledige hoofstuk Rigters 16

Kyk Rigters 16:25 in konteks