hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 75 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is God wat verneder of verhef

1. Vir die koorleier: op die wysie van “Moet dit nie verwoes nie!” 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.

2. Ons loof U, o God, ons loof U;U is by ons, u magtige dade moet bekend gemaak word.

3. “As die tyd vir my optrede aanbreek,” sê God,“oordeel Ek regverdig.

4. As die aarde met al sy bewoners sou wankel,dan grondves Ek hom weer stewig. Sela

5. Vir die hooghartiges sê Ek: Moenie hooghartig wees nie,en vir die goddelose: Moet jouself nie verhef nie!

6. Moet jou nie teen die hemel verhefen aanmatigende dinge sê nie.”

7. Verheffing kom nie uit die ooste of uit die westeof uit die woestyn nie!

8. Nee, dit is God wat verneder of verhef,Hy is die regter!

9. Daar is 'n beker in die hand van die Here.Dit is vol skuimende wyn met gif gemeng.Hy laat die goddeloses van die aarde daaruit drink;hulle moet selfs die afsaksel opdrink,die beker leegdrink.

10. Maar ék sal altyd getuig,altyd sing tot eer van die God van Jakob.

11. “Ek sal die mag van die goddeloses verpletter,” sê God,“maar die regverdige sal Ek hoog verhef.”