hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 145 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek wil getuig van u magtige dade

1. 'n Loflied van Dawid.Ek wil u lof verkondig,my God en Koning,ek wil u Naam altyd loof.

2. Elke dag wil ek U loof,ek wil u Naam altyd prys.

3. Die Here is groot, alle lof kom Hom toe,sy grootheid is ondeurgrondelik.

4. Geslag na geslag prys wat U doenen vertel van u magtige dade,

5. van die luister, die heerlikheid van u majesteit.Ek wil getuig van u magtige dade,

6. sodat die mense oor u wonderdade sal praat.Ek wil van u grootheid vertel.

7. Sonder ophou moet hulle u groot goedheid verkondigen oor u reddingsdade jubel.

8. Genadig en barmhartig is die Here,lankmoedig en vol liefde.

9. Die Here is vir almal goeden barmhartig oor alles wat Hy geskep het.

10. Almal wat deur U geskep is, loof U, Here,en u troue dienaars prys U!

11. Hulle vertel van u koninklike magen getuig van u groot krag.

12. Die mense moet weet van sy krag,van sy koninklike mag en majesteit.

13. U koningskap is 'n koningskap vir alle tye,u heerskappy strek oor die geslagte heen.

14. Die Here help almal op wat geval het.Hy ondersteun dié wat bedruk is.

15. Die oë van almal is op U gerig,en U gee hulle kos op hulle tyd.

16. U maak u hand oopen skenk u guns in oorvloed aan al wat leef.

17. Die Here is regverdig in al sy handelinge,getrou in alles wat Hy doen.

18. Die Here is naby almal wat Hom aanroep,almal wat Hom in opregtheid aanroep.

19. Aan dié wat Hom dien, gee Hy wat hulle vra,Hy hoor as hulle om hulp roep, en Hy red hulle.

20. Die Here beskerm almal wat Hom liefhet,maar al die goddeloses verdelg Hy.

21. Ek sal die lof van die Here verkondig.Laat al wat leef, sy heilige Naam vir altyd prys.