hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66
  67. 67
  68. 68
  69. 69
  70. 70
  71. 71
  72. 72
  73. 73
  74. 74
  75. 75
  76. 76
  77. 77
  78. 78
  79. 79
  80. 80
  81. 81
  82. 82
  83. 83
  84. 84
  85. 85
  86. 86
  87. 87
  88. 88
  89. 89
  90. 90
  91. 91
  92. 92
  93. 93
  94. 94
  95. 95
  96. 96
  97. 97
  98. 98
  99. 99
  100. 100
  101. 101
  102. 102
  103. 103
  104. 104
  105. 105
  106. 106
  107. 107
  108. 108
  109. 109
  110. 110
  111. 111
  112. 112
  113. 113
  114. 114
  115. 115
  116. 116
  117. 117
  118. 118
  119. 119
  120. 120
  121. 121
  122. 122
  123. 123
  124. 124
  125. 125
  126. 126
  127. 127
  128. 128
  129. 129
  130. 130
  131. 131
  132. 132
  133. 133
  134. 134
  135. 135
  136. 136
  137. 137
  138. 138
  139. 139
  140. 140
  141. 141
  142. 142
  143. 143
  144. 144
  145. 145
  146. 146
  147. 147
  148. 148
  149. 149
  150. 150

Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mens, waarom so in vertwyfeling?

1. Vir die koorleier. 'n Gedig van die Koragiete.

2. Soos 'n wildsbok smag na waterstrome,so smag ek na U, o God.

3. Ek dors na God, na die lewende God.Wanneer kan ek gaan en voor God verskyn?

4. Dag en nag is ek in trane,want sonder ophou sê hulle vir my:“En waar is jou God nou?”

5. As ek my lewe voor my laat verbygaan,dink ek daaraanhoe ek opgetrek het na die woonplek van God,voor 'n skare uit na sy huis toe geloop hetmet gejuig en lofsang — 'n skare wat feesvier.

6. Waarom is ek so in vertwyfelingen waarom kerm ek so?Vertrou op God!Ja, ek sal weer vir Hom 'n loflied sing.Hy is my helper

7. en my God!Uit my vertwyfeling roep ek na Uhier van die Jordaangebied, van Hermonberg,van die Kleinberg af

8. waar die waters teen mekaar raasen u waterstrome bruis.U het golf na golf oor my laat slaan.

9. Tog sal die Here weer op 'n dag sy trou laat blyken sal ek selfs in die nag 'n lied vir Hom sing,'n gebed tot die God van my lewe.

10. Ek wil vir God sê:“My Rots, waarom het U my vergeet?Waarom moet ek gebuk gaan onder die smaad van die vyand?”

11. Dit sny deur my hele wese as my teëstanders my spoten dag na dag vir my sê:“En waar is jou God nou?”

12. Waarom is ek so in vertwyfelingen waarom kerm ek so?Vertrou op God!Ja, ek sal weer vir Hom 'n loflied sing.Hy is my helper en my God!