Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die borsstuk van die beweegoffer en die boud uit die offergawe mag julle en julle familie op enige rein plek eet, want dit is die deel wat julle en julle familie toekom uit die maaltydoffers van die Israeliete.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:14 in konteks