Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete moet die boud uit die offergawe en die borsstuk wat as beweegoffer vir die Here aangebied is, bring wanneer hulle die vetdele bring wat vir die vuuroffer bedoel is. Hulle moet dit as beweegoffers aan die Here aanbied. Daarna kry julle dit. Die Here het beveel dat dit 'n vaste voorskrif moet wees.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:15 in konteks