Gideon het die soldate van die stamme Naftali en Aser en die hele Manassestam opgeroep om die vlugtende Midianiete te agtervolg.