Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:22 Die Boodskap (DB)

Want terwyl Gideon se soldate op hulle trompette geblaas het, het die Here die vyand se soldate onder mekaar laat baklei. Dié wat nie in hierdie geveg dood is nie, het in die rigting van Sereda tot so ver as Bet-Sitta gevlug en ander weer tot by die grens van Abel-Megola, naby Tabbat.

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:22 in konteks