Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 7:24 Die Boodskap (DB)

Hy het ook boodskappers na die bergagtige gebied van Efraim toe gestuur met die opdrag: “Kom af en val die Midianiete aan. Sny hulle af by die vlak dele van die Jordaanrivier tot by Bet-Bara sodat hulle nie kan ontsnap nie.” Die soldate van Efraim het dit gedoen.

Lees volledige hoofstuk Rigters 7

Kyk Rigters 7:24 in konteks