Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van die goud het Gideon ’n efodbeeld gemaak. Hy het dit opgesit in sy tuisdorp Ofra. Die hele Israel het afvallig geword, want hulle het die beeld daar kom aanbid. Dit het vir Gideon en sy mense ’n valstrik geword.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:27 in konteks