Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die goue oorringe wat Gideon gekry het, het negentien en ’n half kilogram geweeg. Dit het nie die halfmaantjies, hangertjies, klere van die Midianitiese konings en die kettinkies rondom die kamele se nekke ingesluit nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:26 in konteks