Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Keniete was afstammelinge van Moses se skoonpa. Hulle het saam met die mense van Juda uit die Palmstad na die Judawoestyn toe getrek. Hulle het by die mense van die land daar in die woestyn naby Arad gaan bly.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:16 in konteks