Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 1:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy sê vir hom: “Seën my tog asseblief nog meer. U het vir my grond in die droë Negevwoestyn gegee. Gee tog vir my ook plek wat water het.” Kaleb het toe vir haar plekke met fonteine in sowel die hoër as die laerliggende dele gegee.

Lees volledige hoofstuk Rigters 1

Kyk Rigters 1:15 in konteks