Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 6:11-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Hoe meer woorde, hoe meer is alles sinloos. Wat baat dit enige mens?

12. Wie weet wat goed isvir die mens in die lewe,in die klompie sinlose dae wat hy soos ’n skaduweedeurbring?Wie kan vir ’n mens sê wat ná hom onder die son sal gebeur?

Lees volledige hoofstuk Prediker 6