Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 6:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie weet wat goed isvir die mens in die lewe,in die klompie sinlose dae wat hy soos ’n skaduweedeurbring?Wie kan vir ’n mens sê wat ná hom onder die son sal gebeur?

Lees volledige hoofstuk Prediker 6

Kyk Prediker 6:12 in konteks