Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uit al die Israeliete het Ek die Leviete gekies en hulle vir Aäron en sy seuns gegee om by die tabernakel namens die res van Israel te dien. Hulle sal vir die Israeliete versoening doen sodat geen onheil hulle sal tref wanneer hulle na die tabernakel toe kom nie.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:19 in konteks