Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 3:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Toe die Here met Moses by Sinaiberg gepraat het, het hy en Aäron reeds ’n nageslag gehad.

2. Aäron se seuns was Nadab, die oudste, en ook Abihu, Eleasar en Itamar.

3. Hulle is gesalf om priesters te wees.

Lees volledige hoofstuk Numeri 3