Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 3:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadab en Abihu is egter dood omdat hulle in die Sinaiwoestyn verkeerde vuur vir die Here geoffer het. Hulle is dood sonder enige nageslag. Eleasar en Itamar was dus die enigste om saam met Aäron die priesterwerk te doen.

Lees volledige hoofstuk Numeri 3

Kyk Numeri 3:4 in konteks