Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 20:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gee tog toestemming dat ons deur jou land kan trek. Ons sal nie deur jou veld of jou wingerde trek nie. Ons sal ook nie water uit jou putte gebruik nie. Ons sal op die Hoofweg van die Konings bly sonder om links of regs af te wyk totdat ons dwarsdeur jou gebied is.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 20

Kyk Numeri 20:17 in konteks