Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 20:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons het die Here om hulp gesmeek. Hy het ons gebede verhoor en sy engel na ons toe gestuur. Hy het ons uit Egipte gelei. Ons is nou by Kades op die grens van jou land.

Lees volledige hoofstuk Numeri 20

Kyk Numeri 20:16 in konteks