Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 19:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die rein persoon moet op die derde dag en die sewende dag water sprinkel oor dié wat onrein is. Op die sewende dag moet dié wat onrein was, hulle klere en hulleself was. Daardie aand sal hulle weer rein wees.

Lees volledige hoofstuk Numeri 19

Kyk Numeri 19:19 in konteks