Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 19:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Iemand wat onrein geword het en nie hulleself reinig nie, sal uit die gemeenskap verwyder word. Hulle het die Here se tabernakel onrein gemaak. Daar is nie reinigingswater oor hulle gesprinkel nie. Hulle bly onrein.

Lees volledige hoofstuk Numeri 19

Kyk Numeri 19:20 in konteks