Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 19:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat rein is, moet ’n hisoptakkie vat en dit in die water doop. Hy moet daarvan teen die tent sprinkel en oor alles wat daarin is en oor enige mens wat daarbinne was. Hy moet dit ook sprinkel oor iemand wat aan doodsbeendere gevat het, of verontreinig is deur iemand wat vanself dood is of aan ’n graf gevat het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 19

Kyk Numeri 19:18 in konteks