Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het voortgegaan en gesê: “Wat julle doen, is nie reg nie! Behoort julle leefwyse nie te wys dat julle ons God respekteer nie? Die vyandige volke sou dan mos nie rede gehad het om julle te minag nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:9 in konteks