Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

By die vergadering het ek vir hulle gesê: “Ons het ons bes gedoen om ons Joodse volksgenote wat hulleself aan vreemde volke moes verkoop, vry te kry. Nou verkoop julle julle eie mense weer as slawe en ons moet hulle terugkoop!” Hulle was stil en het nie ’n woord gesê nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:8 in konteks