Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ek ook my sakke uitgeskud en gesê: “Mag God julle net so uitskud uit julle huise en julle eiendom as julle nie julle belofte nakom nie!” Die vergadering het heelhartig daarmee saamgestem en die Here geprys. Die mense het hulle beloftes nagekom.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:13 in konteks