Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe gesê: “Ons sal maak soos u sê. Ons sal alles teruggee en niks meer van hulle eis nie.” Ek het die priesters geroep en die leiers en amptenare ’n eed laat sweer dat hulle sal doen wat hulle beloof het om te doen.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:12 in konteks