Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Langs hulle het Gananja seun van Selemja en Ganun, die sesde seun van Salaf, aan die muur gewerk. Hulle is gevolg deur Mesullam seun van Berekja wat die deel regoor sy kamer herstel het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:30 in konteks