Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Malkija, een van die goudsmede, het die volgende stuk van die muur herstel. Hy het gewerk tot by die kwartiere van die tempelslawe en die handelaars, regoor die Inspeksiepoort en verder tot by die kamer bo-op die hoek.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:31 in konteks