Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters en die Leviete het hulle beurte in diens van God gedoen. Hulle het ook die voorskrifte vir die reiniging nagekom. Die sangers en die poortwagte het ook hulle werk gedoen volgens die reëls wat Dawid en sy seun Salomo neergelê het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:45 in konteks