Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie dag het hulle mans aangestel oor die voorraadkamers vir die offergawes, die eerste deel van die oes en die tiendes. Dit was hulle verantwoordelikheid om die deel in te samel wat die wet bepaal het dat die priesters en die Leviete uit die landerye om die dorpe moes kry. Die mense van Juda was baie tevrede met die werk wat die priesters en die Leviete gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:44 in konteks