Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

het hulle leiers se voorbeeld gevolg. Hulle het ’n plegtige belofte afgelê om te leef volgens die wet van God wat Moses, die dienaar van God, aan die volk gegee het. Hulle het ook beloof om gehoorsaam te wees aan al die gebooie van die Here ons God en aan sy reëls en voorskrifte.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:29 in konteks