Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die res van die volk wie se name op die geseëlde dokument was, was die priesters, Leviete, poortwagte, sangers en die tempelwerkers. Verder ook al die ander mense wat hulle van die heidenvolke afgeskei het om die wet van God te gehoorsaam. Hierdie groep wat bestaan het uit die vroue en seuns en dogters wat reeds kon verstaan waaroor dit gaan,

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:28 in konteks