Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 2:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Het die Here dan nie man en vrou een gemaak nie,een in liggaam en gees? Hoekom het Hy hulle een gemaak? Omdat God wou hê daar moet kinders vir Hom voortspruit. Wees op julle hoede.Moenie ontrou wees aan die vrou van jou jeug nie.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 2

Kyk Maleagi 2:15 in konteks