Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle roep uit: “Hoekom nie?” Dis omdat die Here ’n getuie was toe jy en jou vrou julle beloftes aan mekaar gemaak het. Maar jy was ontrou aan haar ten spyte daarvan dat sy getrou as jou metgesel gebly het,die vrou aan wie jy jou huweliksbeloftes gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 2

Kyk Maleagi 2:14 in konteks